My School Card
Die My School Card is ‘n maklike manier om die skool te help om geld in te samel sonder om eintlik ‘n vinger te lig!
Registreer vandag nog om jou “My School card” te ontvang en werf punte vir ons skool.
https://www.myschool.co.za/supporter/apply/.
Indien jy reeds ‘n kaart het maar ‘n nuwe HTS Drostdy ouer of ondersteuner is kan jy die skakel hieronder volg om ‘n nuwe kaart te aktiveer. Al wat jy moet doen is net die laaste agt nommers op jou huidige kaart in te sleutel en jou “beneficiary” besonderhede na HTS Drostdy te verander.
Elke sent dra by om die Drostdy-belewenis tot nog hoër hoogtes te neem.

Staan n kans om 1 van 5 x R1000 Loot-Gekenkbewyse te wen
Gebruik jou Myschool kaart en vier Loot se 18de verjaardag saam met ons!
Staan ‘n kans om een van 5 x R1000 Loot-geskenkbewyse te wen wanneer jy tussen 1 Oktober 2021 en middernag 31 Oktober 2021 ‘n aankope met jou MySchool kaart op Loot.co.za doen.
T’s &C’s beskikbaar op Loot.co.zahttps://www.loot.co.za/content/index.php/competitions
Loot sal daaglikse spesiale aanbiedinge gedurende hul verjaardagmaand hê. Besoek https://www.loot.co.za/browse/birthday-sale?cat=xyz om al die spesiale aanbiedinge te sien.
Registreer vandag nog om jou “MySchool card” te ontvang en werf punte vir ons skool.