
Kontakbesonderhede
Posadres:
Privaatsak X3037
Worcester
6849
Straatadres:
Somersetstraat 40
Worcester
6850
Tel: 023 342 2320
Faks: 023 347 3996
E-pos: admin@htsdrostdy.co.za
HTS Drostdy
Administratiewe Personeel

Lingenfelder, N
INSKRYWINGS (Skool en Koshuis)
Naam en Van: Nicoline Lingenfelder
E-pos: inskrywings@htsdrostdy.co.za
Bemarking

Mangiagalli, M
BEMARKER
Naam en van: Monique Mangiagalli
Epos: bemarker@htsdrostdy.co.za
Sport

Swart, A
DIREKTEUR: KRIEKET
Naam en van: Armand Swart
Epos: armandswart@htsdrostdy.co.za
Coetzee, H
DIREKTEUR: RUGBY
Naam en van: Hans Coetzee
Epos: rugby@htsdrostdy.co.za

Pretorius, K
DIREKTEUR: NETBAL
Naam en van: Karlien Pretorius
Epos: netbal@htsdrostdy.co.za

Brooks, M
KONDISIONERINGSAFRIGTER
Naam en van: Micheal Brooks
Epos:
Kultuur

Krige, S
MUSIEK EN KOPERBLAASORKES
Naam en van: Stephne Ann Krige
Geboortedorp: Kroonstad
Ek het grootgeword in: Fraserburg
My eerste kar: Chevrolet
See-, Bos- of Karoovakansie: See
Tersiëre opleiding by: Universiteit Stellenbosch
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Musiek
E-pos: skrige@htsdrostdy.co.za

De Wet, T
DRAMA
Naam en van: Tarien de Wet
Geboortedorp: Alberton
Ek het grootgeword in: Alberton, Gauteng
My eerste kar: Mazda Sting
See-, Bos- of Karoovakansie: See en Karoo
Tersiëre opleiding by: Noordwes Universiteit Potchefstroom
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Engels, Afrikaans, Kuns en Kultuur en Visuele Kunste
E-pos: tariendewet@htsdrostdy.co.za
Bruyns, H
KOOR
Naam en van: Hanlie Bruyns

Ras, P
ORKES
Naam en van: Pieter Ras
Geboortedorp: Vanrhynsdorp
Ek het grootgeword in: Baie plekke: Ceres, Bellville, Parow, Graafwater, Riebeeck-Kasteel en Malmesbury
My eerste kar: Chev Sedan (‘n Goue Koets)
See-, Bos- of Karoovakansie: See en Karoo staan uit
Tersiëre opleiding by: Universiteit Stellenbosch
Ek is gekwalifiseer om die volgende vakke te kan gee: Geskiedenis, Aardrykskunde, Lewensoriëntering, Toerisme
E-pos: pietersras@telkomsa.net
Ondersteuningspersoneel

Preuss, H
DIREKTEUR: LEERDERONTWIKKELING
Naam en van: Hansen Preuss
E-pos: jeugwerker@htsdrostdy.co.za

Bosman, C
VOEDSELDIENS-BESTUURDER (KOMBUIS)
Naam en van: CHARNÉ BOSMAN
E-pos: kombuis@htsdrostdy.co.za

Coetzee, G
ONDERHOUDS-BESTUURDER (TERREIN)
Naam en van: Gert Coetzee
Marais, P
VERVOER EN TERREIN
Naam en van: Paul Marais

Botha, M
DIREKTEUR LEIERSKAPONTWIKKELING
Naam en van: Manie Botha
E-pos: maniebotha@htsdrostdy.co.za

Van Tonder, L
ONDERHOUDSBESTUURDER EN SEKURITEITSBEAMPTE
Naam en van: Louis van Tonder
Epos:
D6 Connect
HTS Drostdy maak baie goed van die D6 Connect-program gebruik om aan ouers inligting deur te gee. Hierdie program kan verniet afgelaai word op u rekenaar of selfoon. Daarna verkyn dit as ‘n “pop-up” op u rekenaar se skerm. Alle inligting rondom eksamen, skooltye, sportwedstrydbepalings word hier deurgegee. Hierdie program word daagliks opgedateer om die nuutste inligting te bevat.
Die program kan afgelaai word deur die webwerf https://d6.co.za/education/products/d6-plus/d6-connect/ te besoek.