Akademie
Drostdy is ‘n komprehensiewe skool met ‘n tegniese sowel as ‘n algemene baan. Leerders kan in graad 10 tot 12 uit ‘n wye verskeidenheid vakke kies. Die skool word die afgelope paar jaar na afloop van die matriekuitslae gereken as een van die top drie tegniese skole in die Wes-Kaap.
Winterskool
Lees Meer
Ekstra Klasse
Lees Meer
Admaths
Lees Meer