Fasiliteite Op Terrein
Drostdy beskik vir seker oor die beste fasiliteite denkbaar. Die ligging van die skool komplimenteer beslis die pragtige geboue en goedversorgde sportfasiliteite.
Enige van hierdie fasiliteite kan gehuur word. Kontak me. Rachelle Swiegers by ontvangs@htsdrostdy.co.za