×
000

Baie geluk aan Stefan Burden wat tydens die vakansie aan die Cape Autumn Tennistoernooi deelgeneem het. Hy het as die wenner van die seuns o.16 se goue afdeling uit die stryd getree. Ons is baie trots op hom.