×
000

​Leerders kan nou ook “kontantloos” by die kafeteria betaal. Ouers kan deur die D6 Connect toepassing inbetaal in hul Sticitt rekening. Die leerder moet dan die Sticitt Pay toepassing op hul fone aflaai, registreer, en druk dan “Scan to Pay” om die kafeteria se QR-kode te skandeer en te betaal vir hul items. Kliek gerus op die blokkies hieronder, om video’s ter verduideliking te sien.