
Drostdy speel elke jaar teen die top-rugbyskole soos, Paarl Boys’ High, Paarl Gimnasium, Monument, Outeniqua en Oakdale. Deelname is prioriteit. Rugbyklinieke en -toernooie word gereeld bygewoon en as gevolg van die strawwe kompetisie, vorm die Drostdyers gereeld die ruggraat van die Boland-skolespan.
Die junior spanne beleef ook ‘n goeie seisoen. Saam met die eerstespan neem hulle deel aan die Noord-Suid en ook die Wildeklawer toernooi, waar hulle goeie vertonings opgelewer het.
Drostdy beskik oor baie goeie afrigters.
Ons is baie opgewonde oor die 2022 seisoen. Al ons spanne neem deel aan die Noord-Suid toernooi in Worcester en ook die Wildeklawer toernooi in Kimberley.
Hans Coetzee is aangestel as die nuwe Direkteur van Rugby. Ons glo die nuwe aanstellings sal die Donkies na die volgende vlak neem.
Afrigters
0/14 A + B
Hoofafrigter: JS Fourie
Afrigter: Hugo Kloppers
Afrigter:Johan Swannepoel
Hoofafrigter: Cleve Malgas
Afrigter: Joffrey Jack
0/14 C + D
Hoofafrigter: Danie Le Roux
0/15 A + B
Hoofafrigter: Gerhard Raal
Afrigter: Bennito McPherson
Hoofafrigter: Heinrich van Coller
Afrigter: Dirk Kok
0/15 C + D
Hoofafrigter: Nelis Cornellisen
0/16 A + B
Hoofafrigter: Patrick Esterhuizen
Afrigter: Ruben de Manielle
Hoofafrigter: Riaan van Olselen
Afrigter:Louis van Tonder
0/16 C + D
Hoofafrigter: Herman Mentz
1ste Span
Hoofafrigter: Hans Coetzee
Afrigter: Peet van der Waldt
Afrigter: Stefaans Burden
2de Span
Hoofafrigter: Renier Moolman
Afrigter: Tobie Botes
3de Span
Hoofafrigter: Isak de Jager
Afrigter: Rinus Le Roux
4de & 5de Span
Hoofafrigter: Johan Havenga
Spesialiste
Kondisioneerder:
Micheal Brooks
Skopafrigter en Verdedigings-konsultant:
Tobie Botes