×
000
HTS Sport Banner Rugby

Drostdy het ‘n gevestigde groep pom-pommeisies wat tydens elke rugbywedstryd, wat tuis gespeel word, optree. Die meisies kan in die eerste kwartaal kom vir oudisies. Daar word ‘n groep van 22 gekies. Hierdie meisies oefen dwarsdeur die jaar hard om byna elke Saterdag met’n nuwe dansie te verras. Hulle vermaak die toeskouers teen halftyd en tree ook op by geleenthede soos die Opedag en groot sportgeleenthede wat by die skool aangebied word.

Oefentye

Maandae en Woensdae: 17:00 tot 18:00

Afrigter

Rensia Mentz

E-pos: rensiamentz@htsdrostdy.co.za

Galery