×
000
HTS Sport Banner Rugby

Die landlopers het aan vyf groot kampioenskappe deelgeneem. Drie van ons dames het dit gemaak tot by die SA’s Witrivier Skole.

Die liggings van die 2021 kompetisies word teen Maart 2021 deur Boland atletiek bekend gemaak.

Oefentye

Maandag & Dinsdag: 15:30
Donderdag : 15:30 (time trial)

Afrigter

Addisionele Inligting