

TOUTREK: SATF-PRESTIGE KOMPETISIE
Op 23 April het verskeie Drostdy-seuns en -dogters aan die SATF-toutrek Prestige kompetisie in die Strand deelgeneem. Die Prestige kompetisie werk as volg: daar is drie spanne asook klubspanne wat aan die Suid-Afrikaanse proewe deelneem. Die drie spanne is die SATF...

ABSA WILDEKLAWERTOERNOOI – UITSLAE
DAG 1 - UITSLAE Die Donkies het die ABSA Wildeklawertoernooi op goeie voet afgeskop teen Welkom Gimnasium. Al vier ons spanne het hul wedstryde gewen. Ons wens hulle alle sterkte toe vir Maandag se wedstryde teen Hoërskool Waterkloof. O.14 A 40 - 0 O.15 A 37 - 17 O.16...

SKAAK VS ESSELENPARK
Ons skaakspan het gister in hul eerste ligawedstryd teen Esselenpark te staan gekom. Die Donkies wen die dag met 3,5 teenoor 2,5 punte. Baie geluk aan al die skaakspelers.

DONKIE REPUBLIEK GHOLFDAG

KWARTAAL 1 – TOP 10
Dis vir ons baie lekker om vandag die top 10-leerders van elke graad aan julle bekend te maak. Hulle het almal die afgelope week erkenning gekry vir hierdie besondere prestasies. Die toppresteerder in die skool is die kwartaal niemand anders as ons hoofseun, Gerhard...

RUGBY VS LANGEBERG SEKONDÊRE SKOOL
Saterdag, 23 April in 'n Boland-bepaling het ons B- en C-spanne teen Langeberg Sekondêre Skool se A-spanne gespeel. Vir baie van die seuns was dit hul eerste wedstryd van die jaar, vir 'n hele paar o.16's die eerste wedstryd van hul hoërskoolloopbaan. Worcester het sy...

CHENIQUE SAS – SENIOR ASA-KAMPIOEN IN DIE VROUE 3000M HINDERNIS
Wat 'n resies! Chenique Sas wen die senior vroue 3000m hindernis by die ASA-kampioenskap met 'n tyd van 10:42. Sy mis die kwalifiserende tyd vir die Junior Wêreldkampioenskap met 6 sekondes maar verbeter haar persoonlike beste tyd met 8 sekondes. Ons is ongelooflik...

TOUTREK WP/WYNLAND & SA KAMPIOENSKAP
Die volgende leerders het op 5 Maart 2022WP/Wynland kleure by die WP/Wynland kampioenskappe by Worcester Gimansium verower: Seuns: Ry 6 v.l.n.r.: JP le Roux, Aldo le Grange, Johann le Roux, Geon Basson Ry 5 v.l.n.r.: Jacque Marx, GJ Mouton, Linde Richter, Janco Roux...

OOS-BOLAND KRIEKETSPAN
Ons is besonder trots op vyf van ons krieketspelers wat opgeneem is in die o.16 Oos-Boland krieketspan. Hulle begin op 11 April by Bolandpark in die Paarl met die volgende ronde proewe vir die Boland Wintergroep. Ons wens hulle alle sterkte toe. Agter v.l.n.r.:...

NETBAL – 50STE WEDSTRYD
Drie van ons eerstespan netbalspelers het op 8 April tydens hul wedstyd teen Paarl Gimnasium by die HMS Paarl Netbaltoernooi 'n besondere prestasie behaal. Afton Pieterse, Danél Viljoen en Jana Taylor het al drie hul 50ste wedstryd vir die eerstespan gespeel. Baie...