×
000

HTS Drostdy Toutrekkers het die naweek van 10 April 2021 aan die WP/Wynland Kampioenskappe in Helderberg deelgeneem. Hulle het goed presteer in beide seuns en dogters gewigsafdelings.

Uitslae:
440kg Dogters- 1ste
480 kg Dogters -3 de
520kg Gemeng – 4 de
560 kg Seuns- 4 de

440kg Dogters verower hul WP/Wynland klere en die 480 kg dogters verower hul Wynland klere.