×
000

Agt van ons skuts is opgeneem in die Wes-Kaap Skole Skietvereniging (WKSSV) se span wat aan die Suid-Afrikaanse Skole Skuttersunie (SANSSU) se kampioenskap gaan deelneem. Hierdie kompetisie vind die naweek van 1 en 2 Oktober 2021 te Laerskool Wolseley plaas. Baie geluk, ons is baie trots op elkeen van julle.

5de ry: Jaco Nel
4de ry: Ludwig Gerstner, Francois van Tonder
3de ry: Francois Brink
2de ry: Elmarie Opperman, Roan Hough
1ste ry: Celmarie Stofberg
Inlas: Xander Hough