Vir die van julle wat vanaand ons virtuele opedag gemis het, gaan kyk gerus weer na die video op YouTube by die volgende skakel. Deel dit gerus met almal wat jy ken, want Drostdy is beslis ‘n belewenis!
BELEEF HTS DROSTDY IN 3D
Volg die skakel na ons virtuele toere en verken gerus die res van Drostdy se kampus