In veranderende tye loop Drostdy voor. Ons opedag gaan vanjaar op Dinsdag, 9 Maart om 19:00 slegs virtueel plaasvind sodat elkeen uit die veiligheid van hul eie huise steeds kan deel raak van die belewenis.
Volg asb die volgende skakel na ons YouTube-kanaal: https://www.youtube.com/watch?v=FhUYhnM-0xEhttps://tinyurl.com/BeleefHTSDrostdy
Aansoekvorms vir 2022 kan hier afgelaai – https://htsdrostdy.co.za/toekomstige-gr-8s/
*Neem asb kennis dat aansoeke sleg vanaf 26 Februarie – 26 Maart 2021 oop sal wees.