×
000

Spesiaal vir PA – jou grootste held en ONDERSTEUNER! Koop nou ondersteunersdrag op die AlumNet portaal teen afslagpryse deur die skakel te volg; https://htsdrostdy.alumnet.co.za/Shop

Al ons Donkie Republiek lede sal 10% afslag op seker items soos op die advertensie ontvang. Maak seker dat jy die lid opsie kies wanneer jy op die aanlynwinkel koop.

Om aanlyn te kan koop sal u eers moet registreer deur die volgende skakel te volg – https://htsdrostdy.alumnet.co.za/

*Bepalings en voorwaardes geld. Beskikbaar slegs terwyl voorraad hou. Alle klere moet self by klerewinkel afgehaal word. Indien dit gekoerier moet word moet koerier self gereël word. Slegs betalende lede sal die afslag opsie op die aanlynwinkel ontvang.