×
000
Tien individuele Unisa Graad- en VVA-musiekeksamens is tydens Mei 2021 gespeel. Uitstekende uitslae is behaal. Vyf leerders behaal 90% (en hoër) en vyf 85% (en hoër). Kari van den Berg en Hanri Botha word op Unisa se ererol vir uitblinkers geplaas met persentasies bo 90% vir hul graadeksamens.
Graad eksamens:
1. Kari van den Berg: gr.1-trompet – 92%
2. Hanri Botha: gr.1-trompet – 90%
3. Louw-Mari Blom: gr.3-trompet – 87%
VVA- eksamens
1. Christi Smuts: gr.5-trompet – 90%
2. Louw-Mari Blom: gr.4-trompet – 90%
3. Monique du Toit: gr.4-trompet – 90%
4. Christi Smuts: gr.4-trompet – 85%
5. Monique du Toit: gr.3-trompet – 85%
6. Hannes Neethling: gr.3-tuba – 85%
7. Ludwig Gerstner: gr.2-eufonium – 85%
Baie geluk aan al hiedie leerders en hul musiekjuffrou, me. Stephne Krige. Ons is baie trots op julle!