×
000
Ons atlete het die afgelope naweek deelgeneem aan die Twizza Super Schools byeenkoms. Al het die seisoen nou eers begin, het hulle reeds uitstekend presteer. Drostdy se seuns en meisies eindig gesamentlik 4de in die Wes-Kaap en word genooi om aan die volgende ronde van die kompetisie te gaan deelneem. Ons atlete behaal die volgende podiumposisies:
Dewron Aford
• 3de seuns o.15 – 100m – 11.64 sek
• 2de seuns o.15 – 200m – 23.46 sek
Agano Daniels
• 2de seuns o.17 – 200m – 22.56 sek
• 3de seuns o.17 – 400m – 51.16 sek
Karl Hugo
• 2de mans o.19 – 400m – 55.53 sek
Lee-Tin Syfers
• 1ste seuns o.15 – 800m – 2.04.30 min
Chenique Sas
• 3de meisies o.17 – 1500m – 5.08.99 min
• 2de meisies o.17 – 3000m – 10.54.05 min
Virgell-Lee Africa
• 2de dames o.19 – 1500m – 5.17.06 min
• 1ste dames o.19 – 3000m – 11.28.25 min
Bernedict George
• 3de seuns o.15 – 300mH – 40.97 sek
De Wet Mostert
• 3de seuns o.17 – 400mH – 59.25 sek
Jade Visagie
• 2de meisies o.17 – VS – 4.89 m
Lee-Ann van der Westhuizen
• 3de meisies o.17 – GS – 12.47 m
Michael Ryan
• 2de mans o.19 – GS – 12.15 m
Dezré Goosen
• 3de meisies o.17 – Diskus – 30.32 m
Anwill Prins
• 2de seuns o.15 – SG – 48.08 m
Lee-Tin Syfers behaal ook die beste tyd van die dag met sy 1ste plek in die 800m.
Baie geluk aan al ons atlete en hul afrigters – ons is baie trots op julle!