×
000

Ons is baie trots om ons eerste span aan julle bekend te stel. Baie geluk aan elke seun en ons sien baie uit na die seisoen saam met julle!

Voor v.l.n.r. : Mnr Louis Steijn (waarnemende hoof), Stefaans Burden (afrigter), CJ van Schalkwyk (afrigter), Sylvester Booysen (hoofafrigter), JP Britz, JP Meyer, Tinus Saayman, Clayton Longman, JP Snel, Percy Basson, Ruaan Smith.
Middel v.l.n.r. : Chad Oppelt (onderkaptein), Michael Ryan, Abre’ Griessel, Pieter Hamman (kaptein), Gerhard Burger, De Wet Mostert, JC De leeuw, Reinier Van Rooyen, Charl Eksteen, George Groenewald, Juan Ryan.
Agter v.l.n.r. : Lood Prins, Japie Van Rhyn,JP Swanepoel, Hugo Meiring, Luke Bock,Nayren Solomons.

Die amptelike truie oorhandiging van die Eerste- en O.14A spanne en het op 20 April tydens ‘n spoggeleentheid plaasgevind. Dis ‘n trotse tradisie waar die twee spanne die truie aan mekaar oorhandig en so ook ‘n Broederbond vorm.