Baie geluk aan die volgende Drostdy toutrekkers wat in verskeie toutrekoefengroepe opgeneem is.
Nasionale oefengroep – 600 kg o.23-mans:
GJ Mouton, Rikus Nel, Geon Basson
SA Gazelles oefengroep – 500 kg o.23-vroue:
Ananda le Roux, Kiana Snyman
Baie sterkte met jul voorbereiding en die oefenkampe wat voorlê.