×
000
Die volgende leerders het op 5 Maart 2022WP/Wynland kleure by die WP/Wynland kampioenskappe by Worcester Gimansium verower:
Seuns:
Ry 6 v.l.n.r.: JP le Roux, Aldo le Grange, Johann le Roux, Geon Basson
Ry 5 v.l.n.r.: Jacque Marx, GJ Mouton, Linde Richter, Janco Roux
Ry 4 v.l.n.r.: De Wet Els, Damain Nell, Pierre Roux, Gerdean Britz
Ry 3 v.l.n.r.: Handré Liebenberg, Ruan Roux, Rikus Nel, Rigter Van Zyl
Ry 2 v.l.n.r.: Louis Erasmus, Anton Rossouw, Fourie Els, Stefanus van Zyl
Ry 1 v.l.n.r.: Johann Louw, Kobus fe Wet, Jaco Visser, Drehan van Zyl, Jean Marais
Afwesig: Janiel Brink
Meisies:
Agter v.l.n.r.: Georgia van der Spuy, Mariné Perold, Kris van den Berg
Middel v.l.n.r.: Chanel van der Walt, Mieke Beukes, Ellenore Sparmer
Voor v.l.n.r.: Ananda le Roux, Aniska Booysen
Afwesig: Dominique Shepherd, Jeanine Rossouw
Die volgende leerders het op 17 en 18 Maart by die SA-kampioenskap in Malmesbury SAJTU-kleure verower:
Seuns: 440 kg
Agter v.l.n.r.: JP le Roux, Johann le Roux, Gerdean Britz
Middel v.l.n.r.: Louis Erasmus, Ruan Roux, Anton Rossouw
Voor v.l.n.r.: Johann Louw, Jean Marais, Enzo Du Plooy
Meisies: 480 kg en 520 kg
Agter v.l.n.r.: Georgia van der Spuy, Mariné Perold, Mieke Beukes, Kris van den Berg
Voor v.l.n.r.: Chanel van der Walt, Ananda le Roux, Ellenore Sparmer
Afwesig: Dominique Shepherd, Jeanine Rossouw
Die 480 kg-meisies het nasionale kleure verwerf en gaan Suid-Afrika tussen 11 en 22 September by die Wêreld Kampioenskap in Nederland verteenwoordig.
Baie geluk aan elke troutrekker met die mooi prestasies.