×
000
Ons toutrekkers het die naweek van  Maart aan die WP/Wynland kampioenskap by Worcester Gimnasium deelgeneem en werklik besondere prestasies behaal.
Seuns
400 kg
A-1ste
440 kg
A – 1ste, B – 3de uit 6 spanne
480 kg
A – 1ste, B – 6de uit 11 spanne
520 kg
A – 1ste, B – 5de uit 13 spanne
560 kg
A – 2de, B – 3de, C – 5de uit 11 spanne
600 kg
A – 1ste, B – 2de uit 11 spanne
Dogters
440 kg
A – 2de uit 9 spanne
480 kg
A – 2de, B – 7de uit 12 spanne
520 kg
A – 1ste, B – 7de uit 11 spanne
Gemeng
520 kg
A – 3de, B – 4de, C – 5de uit 14 spanne
Die volgende spanne het WP/Wynland kleure verower:
Seuns
440 kg A
480 kg A
520 kg A
600 kg A
Dogters
520 kg A
Sterkte met die laaste voorbereiding vir SA’s wat plaasvind op 18 en 19 Maart.
Ons staan agter julle!