×
000
Die afgelope naweek het die toutrekkers in Robertson deelgeneem aan die Wes-Kaap Ope waar juniorklub- en skolespanne deelgeneem het. Hulle het die volgende resultate behaal:
Seuns
440 kg
A – 2de, B – 8ste uit 14 spanne
480 kg
A – 2de, B – 7de uit 15 spanne
520 kg
A – 3de, B – 5de uit 14 spanne
560 kg
A – 3de, B – 5de uit 15 spanne
600 kg
A – 2de, B – 5de
Dogters
440 kg
A – 3de uit 10 spanne
480 kg
A – 1ste, B – 9de uit 14 Spanne
520 kg
A – 2de, B – 6de uit 10 spanne
Gemeng
520 kg
A – 1ste, B – 6de, C – 6de uit 15 spanne.
Baie geluk en baie sterkte met julle voorbereiding vir die laaste deel van die seisoen.