×
000
‘n Groep van Drostdy se toutrekkers het op 2 en 16 Oktober aan die Senior WP/Wynland en Wes-Kaap Kampioenskap deelgeneem.
Die volgende leerders het medaljes verower by die kompetisies:
• GJ Mouton
WP/Wynland:
560 kg-mans (silwer), 600 kg o.23 (silwer), 560 kg o.23 Gemeng (brons), 640 kg-mans (brons)
Wes-Kaap:
600 kg (silwer)
• Petri Van Wyk
WP/Wynland:
600 kg o.23 (brons)
• Rikus Nel
WP/Wynland:
600 kg o.23 (brons)
• Geon Basson
WP/Wynland:
600 kg o.23 (brons), 560 kg-mans (brons)
• Kiana Snyman
WP/Wynland:
500 kg o.23 (brons), 560 kg o.23-gemeng (brons), 500 kg-dames (brons)
• Ananda Le Roux
WP/Wynland:
500 kg o.23 (brons), 500 kg-dames (brons), 540 kg-dames (silwer)
Wes-Kaap:
500 kg o.23 (silwer), 540 kg-dames (brons)
Baie geluk aan elke toutrekker met die goeie resultate. Sterkte met die voorbereiding vir die SA-kampioenskap wat op 29 en 30 Oktober 2021 plaasvind.