Van ons toutrekkers het die naweek aan die Senior Suidelike Klubkampioenskap in Malmesbury deelgeneem en die volgende medaljes saam met hul spanne verower:
- Ananda le Roux – brons en goud
- Kiana Snyman – silwer
- Jeanine Rossouw – brons
- Emily Brandt – brons
- Chanelle van der Walt – brons
Ons is baie trots op dié Donkies en sien uit na die volgende groot kompetisie op 26 Junie. Sterkte met almal se voorbereiding.