Die toutrekkers het Saterdag, 12 Februarie aan die derde ligakompetisie teen Hoërskool Jongenskool Paarl deelgeneem.
SEUNS
440kg
A-1ste B-4de uit 8 spanne
520kg
A-1ste B-4de uit 15 spanne
560kg
A-3de B-6de uit 14 spanne
600kg
A-1ste, B-5de, C-7de uit 10 spanne
DOGTERS
480kg
A-1ste B-6de uit 11 spanne
520kg
A-2de B- 6de uit 9 spanne
GEMENG
520kg
A-3de B- 6de uit 16 spanne
Baie geluk en sterkte met jul voorbereiding.