×
000

HTS Drostdy Toutrekkers het die naweek van 27 Maart 2021 aan ‘n vriendskaplike liga toutrek kompetisie in Rawsonville deel geneem. Hulle het goed presteer in beide seuns en dogters gewigsafdelings.

• 440kg Dogters – 1ste
• 480 Kg Dogters – 2 de
• 480 kg Seuns – 2 de
• 500 kg Dogters – 2 de
• 520 kg Gemeng- A- 4de, B-4 de
• 560 kg Seuns – A-3de, B-4de

Ons volgende kompetisie vind plaas op 10 April in Helderberg – Strand. Ons wens die trekkers alle sterkte toe vir hul voorbereiding.