Hier is ons vier toppresteerders vam 2021. Baie geluk met hierdie uitsonderlike prestasies. Ons sien julle harde werk raak en is baie trots op julle.
Graad 8 – Reneé le Roux – 94,88%
Graad 9 – Stefan Burden – 97,20%
Graad 10 – Jade Avenant – 96,54%
Graad 11 – Gerhard Burger – 97,20%
Die vakke wat ‘n * langsaan het, is die vakke waarin hulle die beste prestasie in die graad behaal het.