×
000
Ons tennisspelers het sover ‘n besige paar weke agter die rug. Hier is hulle uitslae:
Seuns vs Worcester Gimnasium
1ste span verloor 2 – 4
3de span gelykop 3 – 3
4de span wen 6 – 0
Dogters vs Worcester Gimnasium
1ste span wen 6 – 0
3de span wen 5 – 1
4de span wen 4 – 2
Seuns vs Charlie Hofmeyr
1ste span verloor met 2 stelle
2de span wen met 2 stelle
3de span verloor
Dogters vs Charlie Hofmeyr
1ste span wen 6 – 0
2de span wen 6 – 0
3de span wen 4 – 2
Seuns vs Montana
4de span wen 5 – 1
1ste spanne vs Montagu
Seuns wen 6 – 0
Dogters wen 6 – 0
3de spanne vs De Viliiers Graaff
Seuns wen 5 -1
Dogters verloor 2 – 4
Baie geluk met julle volgende wedstryde, ons is baie trots op julle!