×
000
Die naweek van 5 Februarie het drie van ons leerders aan die Western Cape Aquatics B Championships deelgeneem. Deur die loop van die seisoen (wat strek van Mei tot Mei) moes hulle kwalifiserende tye swem om aan hierdie byeenkoms te kon deelneem.
Hulle uitslae is as volg:
Eckhard Buhr
2de plek in 50m rugslag
3de plek in 50m borsslag
4de plek in 100 borsslag
5de plek in 100 vryslag
3de plek in 50m vryslag
Aliska Steenkamp
9de in 50m rugslag
5de plek in 50m vlinderslag
7de plek in 100m vryslag
7de plek in 50m vryslag
Mignon Burger
24ste in 200m vryslag
8ste in 100m rugslag
3de in 200m individuele wisselslag (IM)
7de in 200m rugslag

 

Hierdie leerders het in van die items hulle persoonlike beste tye verbeter en met dié tye wat hulle die naweek geswem het, kwalifiseer hulle om in Maart 2022 deel te neem aan die vlak 2-kampioenskap.
Baie sterkte met al julle voorbereiding!