×
000
Vier van ons swemmers het aan die Swartland uitnodigingsgala in Malmesbury deelgeneem. Hulle het die volgende prestasies behaal.
Eckhard Buhr (16 jaar en ouer)
3de – 100m borsslag
8ste – 100m vryslag
5de – 50m borsslag
Mignon Burger (12 – 13 jaar)
9de – 100m borsslag
7de – 50m rugslag
4de – 200m borsslag
8ste – 100m rugslag
16de – 100m vryslag
Pierce Kotzé (16 jaar en ouer)
2de – 50m vryslag
1ste – 100m borsslag
1ste – 200m borsslag
5de – 100m rugslag
4de – 50m vlinderslag
1ste – 50m borsslag
Aliska Steenkamp (14 – 15 jaar)
8ste – 50m vryslag
8ste – 50m rugslag
7de – 100m rugslag
7de – 50m vlinderslag
11de – 200m individuele wisselslag
13de – 100m vryslag
Baie geluk aan hierdie swemmers, ons is baie trots op julle.