×
000
Drie van ons swemmers, Eckhard Buhr, Aliska Steenkamp en Mignon Burger, het van 22 – 24 Maart aan die Level 2 Regional Age Group Champs deelgeneem. Swemmers van die Wes-Kaap, SWD, Oos-Kaap en Grens het deelgeneem. Hulle het die volgende uitslae behaal:
Eckhard Buhr: 6 items – 6 finale
5 PB’s
2de – 50 m borsslag
3de – 100 m vryslag
1ste – 100 m borsslag
1ste – 200 m borsslag
1ste – 50 m vryslag
4de – 50 m rugslag
5de – 4 x 50 m vryslag: gemengde aflos
Mignon Burger: 6 items – 5 finale
6 PB’s
2de – 200 m individuele wisselslag
3de – 200 m vryslag
6de – 100 m rugslag
4de – 100 m borsslag
9de – 100 m vryslag
4de – 200m rugslag
1ste – vroue 15 – 24 jaar – 400 m vryslag aflos
2de – vroue 13 – 14 jaar – 400 m vryslag aflos
2de – vroue 15 – 24 jaar 4 x 50 m medley aflos
2de – vroue 13 – 14 jaar 4 x 50 m medley aflos
Aliska Steenkamp: 5 items – 3 finale
5 PB’s
2de – vroue 15 – 24 jaar 4 x 50 m medley aflos
5de – 100 m vryslag
7de – 50 m rugslag
8ste – 200 m individuele wisselslag
9de – 50 m vlinderslag
Baie geluk met die pragtige prestasies!