Die voorspelerafrigters het het op 3 Februarie onder leiding van voormalige WP- en Springbok-speler, Attie Straus, hulself tydens ‘n skrumkliniek bietjie opgeskerp vir die seisoen wat voorlê. Baie dankie aan die gewillige Donkies wat deel was van die demonstrasies.