Die afgelope naweek het 15 van ons skaakspelers aan die Noord-Boland proewe op De Doorns deelgeneem.
Uit die 15 kwalifiseer 12 van hulle om aan die Boland Proewe op 5 Maart te gaan deelneem.
Hulle uitslae:
Meisie:
O.15
Lizelle Coetzee – 2de
Edith Isidore – 4de
Storm Greyling – 7de
Meja Brink – 7de
O.18
Anika Augustyn – 4de
Carla Relling – 1Ode
Seuns:
O.15
Eugene Odell – 5de
Emile Esterhuizen – 7de
Juandré Labaschagne – 19de
O.18
Juanito le Fleur – 5de
Herman Roux – 6de
Alex Snyman – 9de
Zander Cronjé – 14de
Keano Adler – 21ste
John-Luke Fredericks – 25ste
Baie geluk aan elke leerder, ons is baie trots op julle.