Baie dankie aan elke ouer wat gister die tyd afgestaan het om te stem vir ons SBL kandidate. Ons kondig graag die nuwe ouerverteenwoordigers op die Beheerliggaam aan:
- Me. Clarize du Plessis
- Mnr. Handré Griessel
- Mnr. Koos Smit
- Ds. Louis Smith
- Mnr. Pieter Hartzenberg
- Mnr. Rian Botha
- Mnr. Rudi Geldenhuys
Baie geluk aan elkeen en sterkte!