×
000

Ons wens ons toutrekkers alle sterkte toe met die SA-Toutrekkampioenskap wat op 24 April by die Hoër Landbouskool Oakdale plaasvind.

Drostdy gaan in die volgende afdelings deelneem:
– 480kg-dogters
– 520kg-gemeng
– 560kg-seuns

Baie geluk aan die volgende trekkers wat gekies is om Drostdy te verteenwoordig:

Seuns:
Anton Rossouw, Christiaan Kriel, Daniel du Toit, Dean Delport, Geon Basson, GJ Mouton, Gerdean Britz, Frans Bothma, Hough Burger, Jacques Marx, JP le Roux, Louis Erasmus, Petri Taljaard, Pierre Roux, Rikus Nel, Marius Streicher, Stephan Theron, Stefanus van Zyl

Dogters:
Ananda le Roux, Channel van der Walt, Emily Brandt, Jeanine Rossouw, Kiana Snyman, Kris van den Berg, Mieke Beukes, Skye Goosen, Sune Kriel

Hou die blad dop vir uitslae

.