Drie van Drostdy se toutrekspanne het die afgelope naweek aan die SA-Toutrekkampioenskappe by die Hoër Landbouskool Oakdale deelgeneem. Ons dogters het uitstekend gevaar en ‘n silwer medalje verower.
Die volledige uitslae is as volg:
480 kg-dogters – 2de
560 kg-seuns – 7de
520 kg-gemeng – 7de