×
000
Verskeie Drostdy toutrekkers het op 28 en 29 Oktober aan die SA-Senior Toutrekkampioenskap in Kathu deelgeneem. Die volgende trekkers het uitstekende prestasies saam met hul spanne behaal:
GJ Mouton
600 kg o.23 – Premier Goud – SA-kampioene
560 kg – President Silwer
Ananda le Roux
500 kg-dames – Premier Goud – SA-kampioene
500 kg o.23 – Premier Silwer
540 kg-dames – Premier Silwer
Geon Basson
560 kg-mans – President Brons
600 kg o.23 – Premier Brons
720 kg-mans – President Brons
Rikus Nel
560 kg-gemeng o.23 – President Silwer
560 kg-mans – President Brons
720 kg-mans – President Brons
Petri van Wyk
560 kg-mans – President Brons
720 kg-mans – President Brons
Ons wil ook baie geluk sê aan ons oud-Drostdyers, Matthys Basson, Johannes van Zyl en Christiaan Radyn, wat deel was van die 600 kg o.23-span wat ‘n goue medalje verower het en as die 600 kg SA-kampioene aangewys is.
Baie geluk aan elke trekker, julle hou Drostdy se naam hoog.