×
000

Ons wens graag vir Anmari du Toit, Andrea Visser en Chrisma Sutherland sterkte toe. Hulle verteenwoordig die naweek van 6 – 9 Augustus die Kaapse Wynland-streek by die Wes-Kaapse Interdistrikskompetisie vir perdry.

Maretha Geldenhuys tree ook op as hul spanbestuurder.

Baie geluk met hierdie mooi prestasie en on sien uit on julle uitslae te ontvang.