×
000

Dis vir ons lekker om verslag te lewer oor ons wedstryde teen Boland Landbou die afgelope naweek. Ons wil spesiaal melding maak van ons o.19-spanne wat drie uit hulle vyf wedstryde gewen het. Ons is in besonder trots op ons 1ste XV wat met ‘n oorwinning van 26 – 19 weggestap het. Die ander o.19-spanne se tellings (Drostdy se telling eerste):

O.19B 3 – 25
O.19C 43 – 34
O.19D 19 – 27
O.19E 13 – 12

O.14A 0 – 25
O.14B 17 – 7
O.14C 10 – 10

O.15A 7 – 17
O.15B 7 – 25
O.15C 7 – 11

O.16A 7 – 28
O.16B 14 – 3