×
000
Ons o.14 – o.19 A-spanne en o.19 B-span neem tans aan die Standard Bank Wynberg Rugby Festival deel.
Hulle het op 19 Maart ‘n goeie dag beleef – die o.19 A’s het in ‘n pragtige wedstryd vir HS Durbanville 26 – 0 gewen terwyl die o.14 A’s 7 – 19 teen Hoër Jongenskool Paarl vasgeval het.
O.14 A Paarl Boys’ High 7 – 19
O.15 A Paarl Boys’ High 6 – 22
O.16 A Bellville 50 – 0
O.19 B Duineveld 66 – 0
O.19 A Durbanville 26 – 0