×
000
Die volgende leerders het gekwalifiseer om aan die Wes-Kaap-ronde van die Radikale Redenaars deel te neem:
Cormari Brink (gr. 11) – Lees:Prosa
Pierre du Toit (gr. 12) – Redenaars (Moedertaal)
Gerhard du Toit – (gr. 10) – Redenaars (Moedertaal)
Sujana Brink (gr. 12- Reading: Prose
Ons is in besonder trots op Sujana Brink wat kwalifiseer vir die Nasionale Finaal later vanjaar. Die items waarvoor sy kwalifiseer is:
Lees: Prosa
Lees: Poësie
Lees: Poetry
Baie geluk aan al die leerders.