×
000

Kiara Louw en Jana Lamneck het die Westelike Provinsie by die Saddle Seat South Africa se Nasionale Protea Ruiterkuns proewe tussen 26 – 29 Januarie 2022 op Somerset Oos verteenwoordig. Hulle het baie goed gevaar.

  • WP wen die Interprovinsiale Kompetisie in die 3-gang afdeling (Goud)
  • WP wen die Interprovinsiale Kompetisie in die 5-gang afdeling (Goud)

Baie geluk ook aan Kiara Louw wat verkies tot die Vyfgang Junior Protea ruiterkuns span vir 2022 wat hopelik na die VSA sal reis om teen Amerika en Kanada deel te neem

Ons is baie trots op julle!