×
000

Drie van ons leerders het die naweek van 27 en 28 Februarie 2021 aan die SANESA skou deelgeneem en baie goed presteer. Hulle uitslae is soos volg:

Chrisma Sutherland:
Dressage – 3de
Equitation – 2de
Performance – 1ste
Prix Caprilli – 2de
Show Jumping – 1ste

Anmari du Toit:
Dressage – 1ste
Dressage – 2de
Performance – 1ste

Andrea Visser:
Dressage – 4de
Equitation – 1ste
Show Jumping – 2de
Show Jumping – 2de

Ons is baie trots op die leerders en wens hulle sterkte toe met hul volgende skou op die naweek van 27 en 28 Maart 2021.