Ons is baie trots op ons oud-donkies, Cohen Jasper en Reinier Viljoen wat Saterdag, 26 Junie vir die eerste keer vir die Cheetahs Curriebeker-span teen Tafel Lager Griquas uitgedraf het,
Baie geluk! Ons sien uit om julle dop te hou en weet julle gaan nog hoë hoogtes bereik!