Ons is baie trots op Oud-Donkie Robert Hunt wat op 9 Oktober vir die eerste keer as deel van die Vodacom Blou Bulle span uit gedraf het.
Hulle het die stryd met 19-29 teen Cardiff Blues gewen!