Oor presies ‘n maand is dit sulke tyd – Opedag 2022! Ons sien baie uit om die graad 7’s weer op ons skoolgronde te verwelkom na 2021 se virtuele opedag. Scan gerus die QR-kode op die advertensie of volg die skakel (https://forms.gle/RL3uExomWLh1yusC7) om jou plek te verseker.
Die WKOD se aansoeke open vanjaar op 14 Maart. Aansoekvorms is op ons webblad beskikbaar by https://htsdrostdy.co.za/toekomstige-gr-8s/
Ons hoop om julle daar te sien!
