×
000
Dit is met swaar harte wat ons afskeid neem van me. Robyn Harmse wat vir 17 jaar in Noordsig se kombuis werksaam was. Robyn word oorleef deur haar dogter en kleindogter. Ons bid vir haar familie in hierdie tyd. Sy laat ‘n groot leemte in die Drostdy-familie en ons sal haar altyd onthou vir haar rustigheid, haar hart vir God en die mooi manier waarop sy altyd ons leerders hanteer het.