×
000

In ‘n jaar waar elke dag nuwe veranderinge bring, het die graad 8’s se baadjieseremonie ook later as gewoonlik plaasgevind.

Uiteindelik op Maandag, 12 April het die Onkies amptelik Donkies geword!

Baie geluk aan elkeen van julle! Mag die volgende 5 jaar by Drostdy vir julle elkeen ‘n baie spesiale belewenis wees. Dra jou baadjie met trots.