×
000
Om die jaar op ‘n koel noot af te skop in ‘n baie warm Worcester het die graad 8’s ‘n bietjie waterkaskenades gehou. Na dese is almal dankbaar vir hul maskers om hul masker “tans” mee weg te steek. Ons hoop julle voel klaar tuis.
📷 Me. Olga Grunder