Baie geluk aan ons 26 A-kandidate. Baie dankie vir julle ongelooflike harde werk. Tussen die 26 van hulle het hulle 135 vak-A’s wat uitwerk op ‘n gemiddeld van 5,19 vak-A’s per leerder. Ons is baie trots op elkeen van julle.